Sayoko Kitabatake (* 24 Oktober 1978) is 'n Japannese boogskutter. Sy het aan die Olimpiese Somerspele van 2000, 2004 en 2008 deelgeneem.Sayoko Kawauchi-KitabatakeSayoko KAWAUCHI
Sy het onder haar geboortenaam Sayoko Kawauchi (川内 紗代子) deelgeneem by die 2004 Olimpiese Spele.
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Japannese boogskutters Kategorie:Olimpiese deelnemers