Tanquana is 'n genus van plante wat behoort tot die familie Aizoaceae. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en kom net in die Wes-Kaap voor.
Spesies Daar is drie spesies wat tot die genus hoort:https://powo.science.kew.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:924976-1
Tanquana archeri (L.Bolus) H.E.K.Hartmann & Liede Tanquana hilmarii (L.Bolus) H.E.K.Hartmann & Liede Tanquana prismatica (Schwantes) H.E.K.Hartmann & Liede
Verwysings