Anacampseros gariepensis is 'n klein sukkulent wat deel van die Anacampserotaceae familie is. Die spesie is inheems aan Namibië en Suid-Afrika en kom in die laer Gariepriviervallei voor. In Suid-Afrika kom die plant in die Noord-Kaap voor en het 'n voorkomsgebied van slegs 61 km². Daar is slegs drie bevolkings bekend en hul getal verminder weens die agteruitgang van hulle habitat.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World

gariepensis Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika