Fremont is 'n stad geleë in Alameda County, Kalifornië, Verenigde State van Amerika. Dit het 'n bevolking van 203 413 in die sensus van 2000 aangeteken. Dit maak dit die 85ste mees bevolkte stad in die Verenigde State. Sy oppervlakte is 198,6 km², wat dit die 93ste grootste stad maak. Die gebied sluit dié van die dorp Newark in.
Demografie Van die bevolking is 8,3 % ouer as 65 jaar en bestaan uit 16,5 % enkelpersoonhuishoudings. Werkloosheid staan op 2 % (2000-sensussyfers).
Ongeveer 13.5 % van Fremont se bevolking is van Spaanse en Latyns-Amerikaanse afkoms, 3.1 % is van Afrika-oorsprong en 37 % van Asiatiese oorsprong.
Die aantal inwoners het van 173 359 in 1990 tot 203 413 in 2000 gestyg.Volkstelling 2000, www.census.gov
Klimaat In Januarie is die gemiddelde temperatuur 9,4 °C en in Julie is dit 19,3 °C. Die jaarlikse gemiddelde neerslag is 348,7 mm (data gebaseer op die metingstydperk 1961-1990).
Galery
Verwysings
Eksterne skakels Webtuiste van Fremont 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Nederlandse Wikipedia
Kategorie:Nedersettings in Kalifornië