Die jaar 1118 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 18de jaar van die 12de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. Gebeure Stigting van die Orde van die Tempeliers. 24 Januarie – Pous Gelasius II volg Pous Paschalis II op. 8 of 10 Maart – Maurice Bourdin word aangestel as Teenpous Gregorius VIII.
Geboortes 28 November – Manuel I, keiser van die Bisantynse Ryk († 1180) 21 Desember – Thomas Becket, Engelse lord-kanselier en aartsbiskop van Canterbury († 1170) Onbekend – Andronikos I, keiser van die Bisantynse Ryk († 1185)
Sterftes 21 Januarie – Pous Paschalis II, die 160ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* ±1055) 15 Augustus – Alexios I, keiser van die Bisantynse Ryk (* 1048)
Kategorie:12de eeu