Steyn Fourie is 'n Afrikaanse sanger en liedjieskrywer. In 1991 het hy die nasionale sangprogram "Debuut" gewen as beste sanger in Suid-Afrika. "Pennies op die spoor", geskryf deur Stef Kruger, is een van die liedjies waarmee Steyn bekendheid verwerf het.
Diskografie 2004: Bloed Is Dikker As Water (met Elvira) 2006: 10FM 2010: Dink Jy Aan My
Verwysings
Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musikante
Eksterne skakels Fourie se amptelike webwerf
Kategorie:Suid-Afrikaanse musici Kategorie:Lewende mense