Die Spaans-Amerikaanse Oorlog (Engels: Spanish–American War, Spaans: Guerra hispano-estadounidense) was 'n gewapende stryd tussen die Verenigde State van Amerika en Spanje, wat op 25 April 1898 met die Rewolusie in die Filippyne en Kuba begin het en op 12 Augustus 1898 met die anneksasie van die Filippyne, Guam, Kuba en Puerto Rico deur die Verenigde State van Amerika geëindig het.
duimnael|links|Die VSA ná die oorlog: Tien duisend myle vanaf Puerto Rico tot die Filippyne. Met die oorlog het Spanje sy laaste beduidende kolonies verloor, terwyl die VSA 'n imperialistiese mag geword het. Ná sy neerlaag het Spanje die Karoline-eilande, die Noordelike Mariana-eilande en Palau aan die Duitse Keiserryk verkoop, wat ná die einde van die Eerste Wêreldoorlog weer verloor is. Kuba het op 20 Mei 1902 onafhanklik geword en ná die Tweede Wêreldoorlog die Filippyne op 4 Julie 1946.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geskiedenis van Kuba Kategorie:Geskiedenis van Spanje Kategorie:Geskiedenis van die Filippyne Kategorie:Geskiedenis van die Verenigde State van Amerika Kategorie:Guam Kategorie:Oorloë Kategorie:Puerto Rico