duimnael|regs|210px|Dr. Karl Bremer, LV vir Ceres van 1951 tot '53.
Ceres was 'n kiesafdeling van die Suid-Afrikaanse Volksraad vanaf die eerste algemene verkiesing op 15 September 1910 ná Uniewording op 31 Mei daardie jaar.
In die tussenverkiesing op 2 Mei 1951 wen dr. Karl Bremer met 'n meerderheid van 2 418 stemme teen die Verenigde Party se I.A. Wolfaart.
Sien ook Bredasdorp Caledon Clanwilliam Helderberg Hottentots-Holland Malmesbury Moorreesburg Paarl Piketberg Stellenbosch Swellendam Valsbaai Wellington Worcester
Bronne Potgieter, D.J. (ed.) 1972. Standard Encyclopaedia of Southern Africa. Cape Town: Nasionale Opvoedkundige Uitgewery (Nasou). Schoeman, B.M. 1977. Parlementêre verkiesings in Suid-Afrika 1910-1976. Pretoria: Aktuele Publikasies.
Kategorie:Politiek van Suid-Afrika Kategorie:Verenigde Party Kategorie:Volksraadskiesafdelings