Die laventelkoorsbessie (Croton gratissimus) is 'n struik of 'n boom wat voorkom in Noordwes, Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, die noorde van Namibië en Botswana, die weste van Zimbabwe en suidoos Mosambiek. In Engels staan die boom bekend as die Lavender croton.
Variëteite Croton gratissimus var. gratissimus Croton gratissimus var. subgratissimus (Prain) Burtt Davy – harige laventelkoorsbessie Die tweede variëteit het sterhare (d.w.s. radiaal georiënteerde trigome) aan die blare se bokante, en word aangetref in Zimbabwe, Botswana en verre noordelike Suid-Afrika.
Die boom se FSA-nommer is 328.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. Plants of the World Online REDLIST Sanbi
Kategorie:Croton Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe