Die Kortstertpypvis (Microphis brachyurus) is 'n varswatervis wat aan die ooskus van Afrika voorkom, in riviere en mere suidwaarts vanaf Kenia tot by die suide van KwaZulu-Natal. Dit kom ook in Mauritius en Madagaskar voor. In Engels staan die vis bekend as die Short-tail pipefish.
Voorkoms Die vis word tot 215 mm lank en is geelbruin van kleur.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Verwysings A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001.
Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Microphis-brachyurus+brachyurus.html
Kategorie:Beenvisse