Kota (Hindi: कोटा, Koṭā) is die derde grootste stad in die Indiese deelstaat Chhattisgarh ná die hoofstad Jaipur en Jodhpur met 'n bevolking van 1 001 365 in 2011. In die omgewing van die stad word landbougewasse soos gierst, koring en koljander verbou. Die belangrikste nywerheidsektor is katoenverwerking.

Kategorie:Nedersettings in Indië