Hierdie artikel handel oor die tydperk in die Koreaanse geskiedenis. Vir die gelyknamige tydperk in die Chinese geskiedenis, sien Drie Koninkryke.

Die Drie Koninkryke van Korea was die koninkryke van Goguryeo, Baekje en Silla wat die Koreaanse Skiereiland en Mantsjoerye beheer het van die eerste eeu v.C. tot die 7de eeu n.C. Ander kleiner koninkryke en stamstate het voor en gedurende die Drie Koninkryke-periode bestaan, waaronder Gaya, Dongye, Okjeo, Buyeo, Usan, Tamna, ens.

Eksterne skakels

Kategorie:Geskiedenis van Korea Kategorie:Voormalige monargieë van Asië