Ligbruin is 'n kleur, 'n ligte skakering van bruin.
'n Ligbruin pelskleur (Engels: fawn) word by verskeie honderasse aangetref, bv. Boksers, Great Danes en mopshonde.
Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word ligbruin as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#E5AA70RGB-kleurmodel(229, 170, 112)CMYK(0, 26, 51, 10)HSV(29.7°, 51.1%, 89.8%)
Sien ook Lys van kleure Bruin
Kategorie:Kleure