Yann Tiersen (gebore 23 Junie 1970) is 'n musikant. Sy musikale loopbaan is verdeel tussen studio-albums, film-klankbane en samewerking met ander kunstenaars. Sy musiek behels 'n groot verskeidenheid van instrumente: hoofsaaklik die kitaar, sintetiseerder of viool saam met instrumente soos die melodica, xilofoon, speelgoed klavier, klawesimbel, trekklavier en tikmasjien.
Kategorie:Franse musici Kategorie:Franse sangers Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Franse komponiste