duimnael|regs|350px|Uitleg van die Prince George-renbaan. Die Prins George-renbaan is 'n 3.920 km lange motorrenbaan in Oos-Londen, Suid-Afrika. Dit het die Suid-Afrikaanse Grand Prix drie keer gehuisves in 1962, 1963 en 1965 voordat die Grand Prix in 1967 na Kyalami verskuif is.
Kategorie:Geboue en strukture in Oos-Londen Kategorie:Sport in Oos-Londen Kategorie:Suid-Afrikaanse Grand Prix Kategorie:Renbane in Suid-Afrika