Gebeure Maart – Caesar is betrokke by die Bellum Alexandrinum 'n oorlog wat die Biblioteek van Alexandrië in die as lê.Ultimate Three Minutes: The Story of Two Great Human Watersheds—Their Preparation and Their Coinciding, , Sussex Academic Press, 2015, , September – Caesar verslaan Pharnaces II van die Cimmeriese Bosporus in Pontus by Zela en sê veni,vidi, vici daaroor. Oktober – Caesar het teruggekeer na Rome, waar sy diktatorskap ten einde kom. Desember – Caesar gaan na Africa waar die Bellum Africanum woed.
Geboortes Junie – Caesarion, seun van Caesar en Cleopatra
Sterftes
Verwysings