Jolyon Carlyle Palmer (gebore 20 Januarie 1991) is 'n Britse Formule Een-renjaer wat voorheen vir die Renault F1-span gejaag het, en die 2014 GP2-reekskampioen.

Kategorie:Britse renjaers Kategorie:Engelse sportlui Kategorie:Formule Een-renjaers Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Lewende mense