Gebeure Judas Makkabeüs ('die hamer') verower Jerusalem en verwyder al die godebeelde uit die tempel. Die tempel word opnuut net aan JHWH gewy. Ancient Coins Through the Bible, , Tate Publishing, 2011, , Judah Makkabeüs voer die viering van Hanukkah in.The Hasmoneans: Ideology, Archaeology, Identity Deel 10 van Journal of Ancient Judaism. Supplements, Vandenhoeck & Ruprecht, 2013, , Ná die dood van Antiochus IV volg sy seuntjie Antiochus V, wat net nege jaar oud is hom op. Sy neef Demetrius, wat as gyselaar in Rome is, vra vir die Romeinse Senaat om hulp om sy aansprake op die troon van Seleukië te ondersteun.

Sterftes Antiochus IV van Seleukië

Verwysings