Die Geruite lipvis (Halichoeres hortulanus) is 'n vis wat voorkom in die westelike Stille Oseaan, Indiese Oseaan, die Rooisee, Oman en aa die ooskus van Afrika suidwaars tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Checkerboard wrasse.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Eksterne skakel http://www.fishbase.org/summary/Halichoeres-hortulanus.html
Bron The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Lipvisse