Gebeure Die veldtog van Ptolemeus II Philadelphus in Benede-Nubië eindig in die inlywing van die triakontaschoinos. Dit gee die Ptolemeïese Ryk toegang tot die goudmyne in die Oostelike Woestyn van Nubië en tot die olifante van Afrika.Between Two Worlds: The Frontier Region Between Ancient Nubia and Egypt, 3700 BC-AD 500. Deel 29 van Probleme der Ägyptologie / Probleme der Ägyptologie , BRILL, 2009, ,

Verwysings