Die Kleinstert-lipvis (Pseudojuloides cerasinus) is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan; ook aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Smalltail wrasse.
Identifikasie Die vis word tot 12 cm lank.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Eksterne skakel http://www.fishbase.org/summary/SpeciesSummary.php?ID=4851&genusname=Pseudojuloides&speciesname=cerasinus&AT=Pseudojuloides+cerasinus&lang=English
Bron The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014
Verwysings
Kategorie:Lipvisse