Die pou-lipvis (Iniistius pavo) is 'n vis wat voorkom in die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, die Rooisee, Oman en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Peacock wrasse.
Identifikasie Die visse is gewoonlik alleenlopers maar kan ook in klein groepies voorkom. Die vis word tot 40 cm lank en hulle vreet bodem ongewerweldes.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014
Eksterne skakel http://www.fishbase.org/summary/SpeciesSummary.php?genusname=Iniistius&speciesname=pavo
Kategorie:Lipvisse