Gebeure Numismatiese bronne toon dat Antiochus XII nou Damaskus beheers. Hy het dit oorgeneem van Demetrius III wat deur die Partiërs gevangegeneem is en wat dood is.The Seleucid and Hasmonean Periods and the Apocalyptic Worldview Deel 88 of The Library of Second Temple Studies , Bloomsbury Publishing, 2016, , Gnaeus Octavius en Lucius Cornelius Cinna is die consuls van Rome. Octavius ondersteun Sulla se hervormings, Cinna is 'n teenstander. Dit lei tot 'n burgeroorlog tussen die twee consuls.history of war Marius en Cinna, Sulla se teenstanders, beleer Rome en neem die stad in. Sulla se aanhangers word afgeslag.
Verwysings