Gebeure Rome Q. Caecilius Metellus hou 'n laudatio funebris vir sy pa L. Caecilius Metellus wat beskryf word as pontificis, bis consulis, dictatori, magistri equitum, xv viri agris dandis.

Anatolië Na die oorlog met Pergamon gee Achaeus, die seun van Andromachus die land noord van die Taurusgebergte aan Seleukië terug. Hy word deur Antiochus III as goewerneur van Asia Minor aangestel. China Koning Zheng van Qin verower ook die koninkryk Qi en verenig daarmee China. Hy noem homself Shi Huangdi (eerste keiser).China: A History, , Hackett Publishing, 2009, ,

Sterftes L. Caecilius Metellus- tweemaal consul en eenmaal dictator.

Verwysings