Gebeure Hispania Die Lusitaniese leier Viriatus dwing die Romeinse proconsul Fabius Maximus Servilianus tot kapitulasie. In 'n vredesverdrag word Viriatus as heerser oor die suidelike Hispania erken en hy word tot amicus populi Romani (Vriend van die Romeinse volk) verklaar.
China Keiser Han Wudi volg Jingdi op.Understanding China: Dangerous Resentments, , Trafford Publishing, 2014, ,
Verwysings