Gebeure Gesteun deur 'n vloot van Siprus, Fenisië en Silisië val Persië Egipte aan om dit te herower. By Pelusium word die Persiese vloot vertraag tot die Nyl sy oorstroming ondergaan. Dit dwing die Perse hulle verowering te staak en met sware verliese terug te trek.Phoenicians, Deel 2 van Peoples of the past , University of California Press, 2000, ,
Verwysings
-96