Durnacol is 'n klein voorstedelike dorpie in die sentrale deel van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die naam is 'n akroniem vir "Durban Navigational Collieries", 'n myn wat teen die einde van die 19de eeu hier geopen is.

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in KwaZulu-Natal