Tahitiaans (Reo Tahiti, deel van Reo Mā'ohi, die tale van Frans-Polinesië)Die naam Reo Mā'ohi kan dui op enige van die sewe inheemse tale van Frans-Polinesië. Reo Tahiti is spesifiek Tahitiaans. is ’n Polinesiese taal wat hoofsaaklik op die Geselskapseilande in Oos-Polinesië, en meer spesifiek op Tahiti, gepraat word.

Die taal is in die vroeë 19de eeu die eerste keer deur sendelinge van die Londense Sendinggenootskap van die gesproke taal af getranskribeer.

Nota

Eksterne skakels

15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Polinesiese tale Kategorie:Tahiti Kategorie:Tale van Frankryk Kategorie:Tale van Oseanië