Mahu of māhū in die tradisionele kulture van Hawaii en Tahiti is derdegeslagspersone met tradisionele rolle in die gemeenskap, soortgelyk aan dié in kulture van Tonga en Samoa.Eisenman, Stephen F., (1999). Gauguin's Skirt. Londen: Thames and Hudson.

In die hedendaagse Hawaii is dit alledaagse groeptaal vir transvestiete en transgender mense.

Verwysings

Eksterne skakels Onderhoud met Kanaka Maoli, ’n mahu van Hawaii Cocoa Chandelier The Atlantic Like a Lady in Polynesia 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Hawaii Kategorie:Homoseksualiteit Kategorie:Tahiti