Die peer, Pyrus communis, is 'n spesie van die genus Pyrus, geklassifiseer saam met duisende spesies in die familie Rosaceae (roosagtiges). Die eetbare vrugte wat die peerboom dra, staan bekend as sagtevrugte. duimnael|links|Conference-peer. duimnael|links|Peerbloeisels

Eksterne skakels

Kategorie:Vrugte