Roleleyathunya is 'n nedersetting in die Suid-Vrystaat, Suid-Afrika. Roleleyathunya is aangrensend noord van die dorp Rouxville en word 99% deur swartes bewoon. Volgens die 2011-sensus het Roleleyathunya 'n bevolking van 5 955 gehad.

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in die Vrystaat