Okkert Bosman is ’n skuilnaam van E.J.M. Fraser (*1902, McGregor Robertson - † 11 September 1971, Uitenhage).http://www.geni.com/people/Eleanor-Johanna-Moir-Rautenbach/6000000020239381385
Fraser vorm deel van 'n groep skryfsters wat teen die helfte van die vorige eeu onder manlike of neutrale name te skryf. Ander voorbeelde sluit in Marius Gie en Rudolph Meiring (skuilnaam van Debra Mocke, later Debra Sauer) en J van Elders.http://www.litnet.co.za/neo-gotiek-in-die-afrikaanse-letterkunde/ Behalwe vir die skuilnaam Okkert Bosman, publiseer Fraser ook onder die skuilnaam P.J. Rademeyer.
Skryfwerk As Okkert Bosman publiseer sy Tamboer van die dood (1948)
Publikasies Tamboer van die dood (1948)
Sien ook Vir volledige biografiese inligting verwys na: E.J.M. Fraser
Verwysings
Kategorie:Afrikaanse skrywers Kategorie:Geboortes in 1930 Kategorie:Sterftes in 1971