duimnael|Fairey Swordfish Mk I Die Fairey Swordfish was 'n dubbeldekker-eenmotorige vliegtuig wat sy nooiensvlug in 1934 onderneem het. Dit was 'n bomwerper wat torpedo's gedra het. Dit is deur die Fairey Aviation Company ontwikkel. Die vliegtuig het bekend geword tydens die keldering van die Bismarck.
Tegniese besonderhede
+ Besonderhede van die Fairey Swordfish II: Item Statistiek Aantal motors 1 Tipe motor Skroef Vervaardiger Bristol Pegasus IIIM.3 stermotor Kraglewering per motor 690 perdekrag Vlerkspan13,87 m Lengte10,87 m Hoogte3,726 m Maks. opstygmassa3 406 kg Maks. snelheid222 km/h op 1 524 m Operasionele hoogte5 867 m Togafstand 879 kmBewapeningEen 0.303 Browing masjiengeweer bo-op enjin, een 0.303 Lewis of Vickers K-masjiengeweer agter in kajuit.Bomvrag Agt 27 kg bomme onder die vlerke
Bronnelys Munson, Kenneth: Bombers 1939–1945. Bounty Books. 2012.
Kategorie:Bomwerpers Kategorie:Vliegtuie van die Tweede Wêreldoorlog