'n Mangaanfosfied is 'n chemiese verbinding van mangaan en fosfor.
Daar is verskillende fases bekend:Mn-P (Manganese-Phosphorus) Li-Mg – Nd-Zr pp 1-4 Part of the Landolt-Börnstein – Group IV Physical Chemistry book series (volume 5H) tetragonaal; ontbind peritekties 1378 K heksagonaal; smeltpunt 1600 K verkeerd aangegee in bron – lae temp. metastabiel (stabiel: 1275 K-1358 K) mangaanmonofosfied ortorombies; smeltpunt 1420 K triklien
Dit is vaste stowwe wat soms meer as legerings beskou word, hoewel hulle 'n welbepaalde stoigiometrie en kristalstruktuur besit. en kan as Mn(III) en Mn(II)-fosfiede beskou word, maar die binding is dalk te metallies om 'n beskrywing in terme van oksidasietoestande nuttig te maak. Die fases en bevestig hierdie gevolgtrekking.
Die Mn-P-fasediagram het in die bereik van 0 – 50 at% P twee eutektikums. Die eerste is by 13,1% en 1233K. Die tweede 42,5% en 1263K.
Verwysings
Kategorie:Verbindings van fosfor Kategorie:Verbindings van mangaan