Die Mosesrivier (ook Moosrivier genoem) is 'n kleiner sytak van die Olifantsrivier in die Limpopoprovinsie in Suid-Afrika. Die samevloeiing met die Olifants is net oos van Marble Hall.

Oorsprong

Monding

Roete Vloei deur Mpumalanga en Limpopo.

Eksterne skakel Google-kaart van die Mosesrivier se monding by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in Limpopo Kategorie:Olifantsrivier (Limpopo)