Geelbekwitreier (Ardea intermedia) is 'n voël wat aan die familie van reiers (Ardeidae) behoort. Hierdie voëls kom van Oos-Afrika tot die Indiese subkontinent en van Oos-Asië tot Australië voor.

Daar is 3 subspesies: E. i. brachyrhyncha: Afrika benede die Sahara. E. i. intermedia: van Japan tot suidelike Indië en die Groot Soenda-eilande. E. i. plumifera: oostelike Indonesië, Nieu-Guinee en Australië.

Ander name Wetenskaplike naam: Egretta intermedia, Mesophoyx intermedia of Ardea intermedia Engelse naam: Yellow-billed Egret of Intermediate Egret

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bronne

Newman se Voëls van Suider-Afrika,

Kategorie:Reiers