Sasha Mitchell (gebore 27 Julie 1967) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Kickboxer 3: The Art of War (1992), Kickboxer 4: The Aggressor (1994), en Class of 1999 II: The Substitute (1994), en in die televisiereeks Step by Step (1991).

Filmografie Rolprente 1987: Death Before Dishonor 1988: Spike of Bensonhurst 1991: Kickboxer 2: The Road Back 1992: Kickboxer 3: The Art of War 1994: Kickboxer 4: The Aggressor 1994: Class of 1999 II: The Substitute 2001: Gangland 2004: Slammed 2015: EP/Executive Protection Cyborg Nemesis: The Dark Rift Algiers Bears vs. Zombies Anadellia Rises The Martial Arts Kid 2: Payback

Televisiereekse 1991: Step by Step The Bank

Televisierolprente 1994: ABC Sneak Peek with Step by Step

Video's 2012: Tales of an Ancient Empire: Behind the Scenes

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1967 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu