John Voldstad (gebore 20 Februarie 1951) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente 1941 (1979), Stripes (1981), Leprechaun (1993), en Forrest Gump (1994).

Filmografie Rolprente 1979: 1941 1981: Stripes 1993: Leprechaun 1994: Forrest Gump 1999: Night Train

Televisiereekse 1982: Newhart 2001: Tyrants in Therapy

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1951 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu