Jason Zumwalt (gebore 18 September 1975) is 'n Amerikaanse skrywer, akteur, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Urge (2016) en in die televisiereeks The Ranch (2016).
Filmografie Rolprente 2011: Bobby Khan's Ticket to Hollywood 2016: Urge 2016: Flock of Dudes 2016: Epic Love
Televisiereekse 2007: Doing His Best James Dean 2008: Douchebag Beach: A Love Story 2008: I Am Zumwalt 2009: God's House 2011: Your Dungeon, My Dragon 2013: Outlands 2016: The Ranch
Televisierolprente 2010: Playing with Guns 2015: Genie in a Bikini 2015: Boys in Blue
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu