Deena Dill is 'n Amerikaanse vervaardiger, aktrise, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse iCarly (2007), Suburgatory (2011), Scandal (2012), en Star-Crossed (2014).
Filmografie Rolprente 2006: The Pleasure Drivers
Televisiereekse 2006: Doc Talk 2007: iCarly 2007: Perfectly You 2011: Suburgatory 2012: Scandal 2012: Oh Sit! 2014: Star-Crossed
Video's 2008: The Wombats
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu