Tiffany Espensen (gebore 10 Februarie 1999) is 'n Chinese-Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Hop (2011) en Spider-Man: Homecoming (2017), en in die televisiereeks Kirby Buckets (2014).

Filmografie Rolprente 2011: Hop 2017: Spider-Man: Homecoming

Televisiereekse 2009: Leo Little's Big Show 2011: Bucket and Skinner's Epic Adventures 2014: Kirby Buckets 2018: Best Worst Weekend Ever

Video's 2007: Wheels on the Bus: Mango's Big Dog Parade

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1999 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense