Adriaan van Kervel (1681 – 19 September 1737, Kaapstad) was die goewerneur van die Kaapkolonie vanaf 31 Augustus 1737 tot 19 September 1737.
Nadat hy na slegs drie weke in die pos te sterwe kom word Daniël van den Henghel in waarnemende hoedanigheid in sy plek aangestel. Hy was getroud met Aletta Corssenaer wat kort na hom oorlede is.Louis_Engelbrecht Adriaan van Kervel, Besoek op 1 Maart 2007
Sien ook Lys van kommandeurs en goewerneurs van die Kaapkolonie
Verwysings
Kategorie:Nederlandse kommandeurs en goewerneurs van die Kaapkolonie (VOC) Kategorie:Geboortes in 1681 Kategorie:Sterftes in 1737