Floyd Westerman (17 Augustus 1936 – 13 Desember 2007) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Dances with Wolves (1990), The Doors (1991), en Hidalgo (2004), en in die televisiereeks Dharma & Greg (1997).

Filmografie Rolprente 1988: Het is de aarde die huilt 1990: Dances with Wolves 1991: The Doors 1991: Clearcut 1992: Legends of the West 1994: Jonathan degli orsi 2004: Hidalgo 2011: Holy Man: The USA vs Douglas White 2018: One Planet

Televisiereekse 1997: Dharma & Greg

Televisierolprente 1993: The Dakota Conflict 2000: The 5th Gate

Video's 2008: South Central Farm: Oasis in a Concrete Desert.

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1936 Kategorie:Sterftes in 2007 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu