Jennifer Edwards (gebore 1 Januarie 1957) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente S.O.B. (1981), The Man Who Loved Women (1983), en A Fine Mess (1986), en in die televisiereeks Star Trek: The Next Generation (1987).

Filmografie Rolprente 1981: S.O.B. 1983: The Man Who Loved Women 1986: A Fine Mess 1988: The Perfect Match 1989: All's Fair Dismembering the Band

Televisiereekse 1987: Star Trek: The Next Generation 2015: The Middle Ages

Televisierolprente 1968: Heidi 1983: Little Shots 1984: The Ferret 1989: Peter Gunn

Video's 2017: That's What Everybody Says About Me: Blake Edwards Remembered

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1957 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu