Jen Ponton (gebore 27 Junie 1984) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Love on the Run (2016) en in die televisiereekse 30 Rock (2006), Unbreakable Kimmy Schmidt (2015), en Dietland (2018).
Filmografie Rolprente 2016: Love on the Run Shermer, Illinois Searching for Sugar Mama
Televisiereekse 2006: 30 Rock 2014: The Weirdos Next Door 2015: Unbreakable Kimmy Schmidt 2015: The Peace of Persistence 2018: Dietland
Televisierolprente The Weirdos Next Door Untitled Jen Ponton Project
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu