Charles Fernley Fawcett (2 Desember 1915 – 3 Februarie 2008) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Loves of Salammbo (1960), Zorro and the Three Musketeers (1963), Wild Kurdistan (1965), en Kingdom of the Silver Lion (1965).

Filmografie Rolprente 1958: The Last Rebel 1958: Civitas Dei 1960: The Loves of Salammbo 1960: Heaven on Earth 1963: Zorro and the Three Musketeers 1965: Wild Kurdistan 1965: Kingdom of the Silver Lion 1976: Annie

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1915 Kategorie:Sterftes in 2008 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse akteurs van die 20ste eeu