Liam Sullivan (18 Mei 1923 – 18 April 1998) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent The Magic Sword (1962) en in die televisiereekse The Twilight Zone (1959), The Man from U.N.C.L.E. (1964), en Star Trek (1966).

Filmografie Rolprente 1960: Requiem to Massacre 1962: The Magic Sword

Televisiereekse 1958: The Old Testament Scriptures 1959: The Twilight Zone 1964: The Man from U.N.C.L.E. 1966: Star Trek 1966: The Monroes 2007: Spread TV

Televisierolprente 1952: Our Sister Emily 1955: The Pirate and the Lawyer 1972: Particular Men 1973: Duty Bound

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1923 Kategorie:Sterftes in 1998 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu