Jana Pallaske (gebore 20 Mei 1979) is 'n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Extreme Ops (2002), EuroTrip (2004), Speed Racer (2008), en Inglourious Basterds (2009).

Filmografie Rolprente 2000: Alaska.De 2001: Engel & Joe 2002: Extreme Ops 2004: EuroTrip 2004: Love in Thoughts 2008: Speed Racer 2008: Berlin am Meer 2008: Waiting for Angelina 2009: Inglourious Basterds 2009: Kopf oder Zahl 2009: Phantom Pain 2010: Snowblind 2013: Suck Me Shakespeer 2016: Four Against the Bank

Televisiereekse 1992: Making of... 2006: Maja 2013: Mord im Hause Medici 2015: Ponyhof

Televisierolprente 2005: Perfect Weather for Love 2011: IK1 - Touristen in Gefahr

Video's 2009: Screamers: The Hunting

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Duitse aktrises van die 21ste eeu