Sara se Geheim is 'n drama reeks op KykNET, DStv kanaal 144

Die reeks speel af in Kaapstad en kyk veral na die lewens van twee families wat in en om Athlone en Durbanville woon. Sara Abrahams, dra swaar aan 'n geheim wat sy 35 jaar gelede moes vertel om haar seun se lewe te red.

Seisoen 1 en 2 was Dinsdae om 20h00 op KykNET uitgesaai.

Seisoen 3 word Donderdae om 20h00 op KykNET uitgesaai.

Die reeks is ook beskikbaar op DStv Now en Showmax

Reekse

Rolverdeling

June van Merch as Sara Abrahams Dawid Minnaar as Johan Vermeulen Charlton George as Virgil Cloete Brendon Daniels as Ricky Baatjies Natania van Heerden as Nicola Vermeulen Lee-Ann van Rooi as Maggie Cloete Lisa Marie Richardson as Inge Vermeulen Quanita Adams as Elizabeth "Lizzie" Kiewiets Marlo Minnaar as Aiden Cloete Keeno-Lee Hector as "Father Benjamin Sass" Edwin van der Walt as Gerhard Nicola Hanekom as Sanel Andre Weideman as Ebert

Episodes

Reeks 1 (2017)

Reeks 2 (2018)

Reeks 3 (2020)