Mi Ridell (gebore 1968) is 'n Sweedse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Reine & Mimmi i fjällen! (1997) en in die televisiereeks Rena rama Rolf (1994).

Filmografie Rolprente 1997: Reine & Mimmi i fjällen!

Televisiereekse 1985: Prat i kvadrat 1994: Rena rama Rolf 1996: Cluedo - en mordgåta 1999: Papphammar

Televisierolprente 1999: Bröstsim & gubbsjuka 2004: Kaos i folkparken 2005: Hotelliggaren

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Sweedse aktrises van die 21ste eeu